HISTORIESE GEBEURTENIS VIR KOEPEL-TOERISME Toergidse wat hul opleiding vir die Vredefort Koepel suksesvol geslaag het, tydens ‘n amptelike funksie hul gidsbalkies en sertifikate ontvang. Die opleiding is moontlik gemaak danksy Cathsseta (Culture, Arts, Tourism, Hospitality & Sport Sector Education & Training Authority), Rotary en die North West Tourism Board. Al die gidse wat opgelei is […]